Die Oscar-wenners vir 2009!
Sleutelwoord Argiewe:Wall-E
Wall-E
Wanneer die ouens van Pixar ‘n nuwe fliek uitbring het mens altyd rede om opgewonde te raak. Met Wall-E is dit geen uitsondering nie. Om die waarheid te sê, hierdie keer is daar meer rede as ooit tevore.
