Jamil Malik het brandarm groot geword op die strate van Moembaai, die mees bevolkte stad in Indië. Hy is ‘n deelnemer aan die Indiese weergawe van Who Wants To Be A Millionaire?, maar net voor hy die laaste vraag kan beantwoord word hy in hegtenis geneem. Hy word daarvan verdrink dat hy verneuk, dan begin hy sy lewensverhaal vertel.
Sleutelwoord Argiewe:Danny Boyle
Oscar 2009
Die Oscar-wenners vir 2009!
