Oscar 2009

Hier is die Oscar-wenners vir 2009:

Grimering: The Curious Case of Benjamin Button

Kostuumontwerp: The Duchess

Klankverwerking: The Dark Knight

Klankvermenging: Slumdog Millionaire

Buitelandse rolprent: Departures

Liedjie: Slumdog Millionaire

Geanimeerde kortfilm: La Maison en Petits Cubes

Animasiefilm: Wall-E

Kortfilm: Spielzeugland

Kort Dokumentêr: Smile Pinki

Dokumentêr: Man on Wire

Visuele effekte: The Curious Case of Benjamin Button

Klankbaan: Slumdog Millionaire

Kunsregie: The Curious Case of Benjamin Button

Filmatografie: Slumdog Millionaire

Draaiboek (Aangepas): Slumdog Millionaire

Draaiboek (Oorspronklik): Milk

Aktrise in ‘n ondersteunende rol: Penelope Cruz vir Vicky Cristina Barcelona

Akteur in ‘n ondersteunende rol: Heath Ledger vir The Dark Knight

Aktrise: Kate Winslet vir The Reader

Akteur: Sean Penn vir Milk

Regisseur: Danny Boyle vir Slumdog Millionaire

Rolprent: Slumdog Millionaire

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar