Die riel van hiphop is ’n vertoonvenster vir seepgladde, energieke diversiteit deur dans, musiek en liriese rymklets.
Sleutelwoord Argiewe:Willa Boezak
Madiba’s Blu-Era
’n Versameling werke deur die kunstenaar Dr Willa Boezak word ten toon gestel by die Kunstekaap in Kaapstad tot 11 Januarie 2015.