Gedigte van Wilna van der Walt Sy laat haar sagkens oor die wit rand gly in die soelwarm dieptes van die water in.