Piglet’s Big Movie is nie sommer ´n gelapte klomp prentjies nie. Die fliek is noukeurig aan mekaar gesit met ´n paar verhale uit A.A. Milne se Winnie-The-Pooh en The House at Pooh Corner.