SA satelliet die week gelanseer Suid-Afrika se satelliet SumbandilaSat word Dinsdag 15 September om 18h55 gelanseer vanaf die Baikonoer-basis in Kazakstan.