Die Nieu-Seelandse Rugbyunie het gesê hy sal Zac Guildford ondersteun nadat die All Black-vleuel daarvan beskuldig is dat hy twee mans in ‘n kroeg in die Cook-eilande met die vuis geslaan het.