Kaal All Black baklei in kroeg

Die Nieu-Seelandse Rugbyunie (NZRU) het gesê hy sal Zac Guildford ondersteun nadat die All Black-vleuel daarvan beskuldig is dat hy twee mans in ‘n kroeg in die Cook-eilande in die suidelike Stille Oseaan met die vuis geslaan het.

Jack Cooper, eienaar van Trader Jack’s op die hoofeiland van Raratonga, het gesê Guildford was dronk, naak en sy voorkop het gebloei toe hy Donderdagaand daar aankom.

Kaal All Black-vleuel slaan glo klante in kroeg

Lewer kommentaar

Leave a Reply