#Aardklop Bacchus in Hillbrow

Man of god? Jy kan net een kies.

Meer en meer mense verruil vastelande vir kleiner ruimtes, maar is die gras werklik groener aan die ander kant?

’n Eenmanvertoning met Francois Maree en regie deur Peter Crafford.

* Debuut *

Met: Francois Maree

Regisseur: Peter Crafford

Genre: Drama
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: 14 –
Tydsduur: 1 uur 5 minute
Kaartjies: R100
Plek: Boys High, Potchefstroom
Datum: 4 Okt 16:00 | 5 Okt 13:00 | 6 Okt 16:00 | 7 Okt 16:00 | 8 Okt 16:00

Aardklop 2016


Bacchus in Hillbrow


#Aardklop Bacchus in Hillbrow


2

Lewer kommentaar

Leave a Reply