Afspraak

In die Lottering-woning word voorbereidings getref vir ‘n verwelkomingsete vir regter en mev. Lettie Lottering wat ná ‘n lang, oorsese vakansie in die Middellandse See huis toe terugkeer. Skoondogter Nonnie Lottering en “aangenome” huishulp Karoolsie maak huis skoon as Nonnie se man (die Lotterings se enigste seun, Andries) daar aankom. Hy’s die swartskaap van die familie – ‘n fitter and turner, ‘n drop-out wat te veel drink.

Volksblad Kunstefees 2009

Met Stian Bam, Deon Lotz, Antoinette Louw, Erica Wessels en Nicole Adams.
Regie: Paul Eilers
Teks: Jan Scholtz


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply