Agteraf

Herman en At, twee gesoute akteurs, is betrokke by ’n kinderteaterproduksie. Dit is
nie noodwendig hoe hulle hul loopbane sien ontvou het nie, maar dit hou die pot
tydens die pandemie aan die kook. Om sake te vererger, is hul medespeler ’n ywerige
pas afgestudeerde akteur vir wie daar nie ’n beter geleentheid as dié is nie. Soos die
toneelstuk ontvou, kry die gehoor ’n blik agter die skerms wanneer die akteurs spook
met woorde, rekwisiete en ekstra entoesiastiese lede in die gehoor.

MET Waldemar Schultz, Francois Toerien en Elmarie Johnson

TEKS Ferdinand Bekker

REGIE Gaerin Hauptfleisch

Afrikaans • Gesin • 60 min.
R180; R200 (by die deur)
Die Werf, Oudtshoorn
29 Maart 10:00 • 30 Maart 10:00 • 31 Maart 10:00
1 April 10:00 • 2 April 10:00 • 3 April 10:00

Lewer kommentaar

Leave a Reply