Wamkelekile, welcome en welkom by I.S Sues Internasionale Lughawe. Twee bagasiehanteerders sorg dat elke tas
sy eienaar betyds bereik – maar wat van die een tas wat niemand kom afhaal nie?

In hierdie skerp, vinnige sketskomedie word Suid-Afrikaners se sosiale kwessies, oorgeërfde trauma en onverwerkte pyn uitgepak. Gelukkig is daar darem nog dienslewering … en sarkasme.

Ns. Handig asseblief jou bagasie by die toonbank in.

MET Jurgen Mc Ewan & Aviwe Ngabom TEKS & REGIE Dean Balie

Suidoosterfees

29 April 15:45, 30 April 12:45, 2 Mei 11:15

Afr, Eng, Xhosa, ATKV Repteater, Kaapstad, Geen o. 16 T , 30 min, R50

Lewer kommentaar

Leave a Reply