Brief Lives

Dié hoog aangeskrewe aanbieding van die Claremont Dramatic Society Productions is ‘n teatrale verwerking van uittreksels uit die 17de eeuse dagboekskrywer John Aubrey se ‘Lives’ boeke.

Dit gee Aubrey’s se eiesoortige bydrae in die geskiedenis lewe en sal gehore se emosies en lagspiere aanraak.

7 tot 14 Mei in die Arena, Kunstekaap, Kaapstad.

Kaartjies wissel van R70 tot R80.

Lewer kommentaar

Leave a Reply