Wanneer ‘n skatryk pierewaaier dood aangetref word, wys alle vingers na sy sonderline huiskneg. Maar soos die ondersoek na die moord vorder, blyk dit dat alles nie pluis is nie …
‘n Senutergende, dog komiese stuk by die Kunstekaap Arena in Kaapstad met agterdogtige karakters en buitensporige kinkels in die kabel, reg tot die einde.
Kaartjies wissel van R60 to R70.
Kunstekaap Bel-‘n-Sitplek by Tel: 021 421 7695
