Rose is ook kruie

Rose is ook kruie. Jy kan vars roosblare eet, as deel van ‘n toebroodjie se vulsel of in ‘n slaai. Versuiker roosblare vir gebruik in nagereg of as versiering op koeke. Dit het ook verskeie ander gebruike as skoonheidsmiddel of lekkerruikmiddel.

Rose hou van effens suur grond. Berei ‘n gat van 50 cm voor. Vir meer inligting oor die plant van rose kan jy 10 Wenke vir Rose lees.

Ou rose word nie maklik siek nie, maar behandel dadelik indien plantluise of kewers hul verskyning maak.

Lewer kommentaar

Leave a Reply