‘n Vrou vat ‘n hap uit die verjaarsdagkoek wat oorgebly het na haar partytjie. “Nooit weer nie” dink sy, druk die vurkie in die oorblywende koek en verdwyn.
Bye Bye World ondersoek die alledaagse bestaan en die akteurs gebruik niks anders as hul lywe om die wêreld uit te beeld nie.
Met: Anne Gehring en Vera Ketelaars
Regisseur: Marjolein Frijling
Teks: Vera Ketelaars
Vervaardiger: Gehring & Ketelaars | Frijling
3 – 6 Julie
B2 Arena, Grahamstad
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R60
