Dagboeke

Roekeloos.co.za se dagboeke is nou gekombineer in een GROOT dagboek.

Die dagboek word HIER aangetref. Die jongste 10 inskrywings uit die dagboek verskyn ook in die regterkantste kolom van elke blad op Roekeloos.

Gebruikers kan op die inskrywings klik vir meer besonderhede.

Diegene wat hul eie inskrywings in hierdie dagboek wil behartig kan ‘n e-pos stuur aan aan bydraes by roekeloos.co.za.

Let wel: Die “Waar” gedeelte van die inskrywings is in Engels, sodat dit met Google Maps kan kombineer om outomaties ‘n kaart te verskaf na die plek waar die gebeure plaasvind.

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar