In Deconstructing Denise, ‘n eenmanstuk, is Denise ‘n vrou van die nag wat droom om ‘n sanger te wees. Wanneer Colin haar in Port Nolloth ‘n saamrygeleentheid in sy trok aanbied, is sy op pad om haar drome te verwesenlik. As sy maar net geweet het watter ingrypende effek dit op haar lewe, en Colin s’n, sou hê.
Gariepfees 2012
Met: Denver S. Vraagom
Genre: Komedie
Prys: R85
Taal: Afrikaans.
Ouderdomsbeperking: Geen o/12
Teks: Mari Snyman
Regie: Ben Kruger
Vervaardiger: Denver S. Vraagom
Datum: Donderdag 30 Augustus, 14:00
Tydsduur: 60 minute
Plek: Boys’ High, Kimberley