Die negende stap grawe diep in die verhouding tussen ‘n ma (Elsabé Daneel) en haar dogter (Marisa Drummond), en werk met die temas van die sondes van die moeder, vergifnis en versoening.
‘n Nuwe toneelstuk uit die dubbelbekroonde Hertzog-pryswenner Deon Opperman se pen.
Met: Elsabé Daneel, Marisa Drummond
Deon Opperman – Skrywer en regisseur
8 MAART 17:00 | 9 MAART 20:30
10 MAART 10:00 | 12 MAART 20:30
13 MAART 10:00
60 min | kykNET HS Stellenbosch
R150 – R190 | R220 by die deur
Geen o/15 (T)