Bulweria bulwerii

Die breëvlerkkeilstert is ’n donkerkleurige stormvoël met lang vlerke en ’n lang wigvormige vlerk. Dit is die kleinste stormvoël wat langs die Suid-Afrikaanse kus voorkom.

Dit is ’n baie seldsame besoeker aan ons kus. Jou beste kans om hulle te sien is in die Suidwes-Kaapse kuswater.

(foto: Kim Starr)

Lewer kommentaar

Leave a Reply