Die Vallende Maan

Die Afrikaanse toneelstuk is ‘n meeslepende gekerjakker deur die Karoo saam met ‘n kleurryke en genotvolle groep karakters.

Hulle staar ‘n skynbaar onoorkomlike probleem in die gesig: die maan het uit die lug geval! Wat staan hulle te doen? Wie besluit oor die maan se lot? Die stem van wetenskap en rede; besigheid en geld; of verbeelding en kreatiwiteit? Die drie karakters gaan op reis om dié probleem op te los.

Kaartjies kos R50.

Kunstekaap, Kaapstad
25 tot 28 September

Lewer kommentaar

Leave a Reply