Die vreemdeling

’n Verlate dorp in die middel van nêrens. ’n Gemeenskap wat hulself met ’n heining beskerm.

’n Vreemdeling verskyn en ’n jong meisietjie besluit om die hek oop te maak …

KKNK 2011

DRAMA
Afr. OB Gesin
Regie: Mark Fleishman, geassisteer deur Frances Marek
Met Ephram Gordon en Dann-Jaques
Mouton

75 min. R80 Griesselsaal
6 April 12:30 7 April 11:00
8 April 19:00 9 April 10:00

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar