Donker lig

Jason D. Martin se bekroonde toneelstuk Donker lig verken die bitter soet liefde van twee jongmense, Tom en Jenny, wat mekaar ontmoet op die onwaarskynlikste van plekke.

Hierdie ongelooflike drama ondersoek die uitdagings wat voorkom as die lewe jou onkant vang. Hierdie vertoning sal jou nog dae lank bybly en met hoop laat kyk na situasies wat jou miskien al ‘n bietjie moedeloos gehad het.

Met: Corni Bergh en Marcél Engelbrecht
Regisseur: Byron Bure
Skrywer: Jason D. Martin
Vertaling: Corni Bergh

7 November om 20h00
Klein Libertas-teater, Stellenbosch
Kaartjies: R80
Besprekings: klt@kleinlibertasteater.co.za of 021 883 8164

Lewer kommentaar

Leave a Reply