Gif

Die oggend toe Mathilda Bouwer háár Romeo se hemp met die vreemde goue hare daarop in haar hand vashou, het Juliet by haar kombuisdeur uitgestap.

Daardie oggend het sy aan gif begin dink.

DEBUUT
TRAGIESE KOMEDIE
Afr. en Eng. Geen o/14 (S) (T)
Teks: Celeste Slabber-Loriston
Regie: Juanita Swanepoel
Met Celeste Slabber-Loriston

KKNK 2011

60 min. R75 Griesselsaal
2 April 12:30 3 April 19:00
4 April 10:00 5 April 19:00

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar