Stel jou voor ‘n dominee van so in sy dertigs met ‘n super ontwikkelde sin vir humor en die vermoë om ‘n storie te
vertel soos min. EN stel jou voor die stories gaan oor dinge wat rerig in sy gemeente gebeur!
As jy die prentjie kan sien – dan sien jy vir Grootseun – ‘n heerlike lekkerkry-produksie met Pierre
Breytenbach.
Prys: R65
