Sit jy jou motorsleutels in die yskas? Stap jy ‘n vertrek binne en vergeet hoekom jy in die eerste plek soontoe gegaan het? Is jou arms besig om te begin lyk soos vlermuisvlerke? Onthou jy enige wagwoorde?
Jy is nie alleen! Kom geniet ‘n glasie wyn of ses met hierdie klein dinamo, die internasionale kabaretster, Tonya Koenderman, en geniet ‘n vertoning vol lag en net ‘n paar trane.
3 & 4 Augustus 2024
Margot Chamberlain Recital Hall, Hilton College, Hilton
R170
Cabaret
