iHamlet

iHamlet begin vandag by Theatre On the Bay in Kampsbaai, Kaapstad. Dit is ‘n 60 minute post-modernistiese weergawe van William Shakespeare se Hamlet.

Dit is tot 9 Junie in Kampsbaai. Kaartjies is R100. Besprekings by 021 438 3300.

iHamlet
iHamlet

Lewer kommentaar

Leave a Reply