In haar eenvrouvertoning, In die naam van die liefde, dramatiseer die gewilde skrywer, Annelie Botes, die storie van haar nuutste roman, Thula-Thula.
Dit is min dat ‘n mens die geleentheid kry om ‘n skrywer op die verhoog in aksie te sien.
R50 (wyn en sop ingesluit). Bespreek by 021 873 2786 of e-pos ellziena@breytenbachsentrum.co.za.
Die Bôrdienghuis
Breytenbach Sentrum
Wellington
4 Julie
