Jersey Boys

Die storie van Frankie Valli en The Four Seasons is tans op die planke by die Kunstekaap Operahuis in Kaapstad. Dit is ‘n besliste ‘moet sien’ Broadway-musiekblyspel oor die ware verhaal van hoe vier behoeftige kinders, wie aan die verkeerde kant van die spoorlyn groot geword het, een van die grootste suksesse in die geskiedenis van popmusiek geword het.

Kaartjies wissel van R100 tot R390.


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

Lewer kommentaar

Leave a Reply