Kanna-toekennings 2012

Die wenners van die Absa KKNK Kannas is Sondag by die Mount Nelson in Kaapstad bekend gemaak.

Kanna vir Beste Teateraanbieding
Babbel

Kanna vir Beste Akteur
Brendon Daniels in Babbel en Rooiland

Kanna vir Beste Aktrise
Tinarie van Wyk Loots in Babbel

Kanna vir Beste Regie
Nicola Hanekom vir Babbel

Kanna vir Beste Musiekproduksie
My broetjie, my bra

Kanna vir Beste Klassieke Musiekuitvoering
14 Stasies van die Kruis

Kanna
Kanna

Kanna vir Beste Visuele Kunsaanbieding
Vrees en verliesKatie Barnard du Toit

Slurpie Kanna vir Beste Opkomende Kunstenaar
Winand Grundling vir sy uitvoering van 14 Stasies van die kruis

Herrie Kanna vir Kopverskuiwende Werk
Babbel

Kanna vir Beste Debuutwerk
Babbel

Die Afrikaans Onbeperk-toekenning vir Lewensbydrae is vanjaar toegeken aan Abraham H. de Vries en die Afrikaans Onbeperk-toekenning vir ‘n jong stem aan Ronelda S. Kamfer. Louis van Niekerk ontvang die Spesiale Kanna vir vertolking. Eervolle vermelding is gemaak vir Emo Adams.

Lewer kommentaar

Leave a Reply