Kentridge doen dit weer

Die Suid-Afrikaanse kunstenaar William Kentridge het weer Amerikaanse gehore in vervoering.

Kentridge se weergawe van Alban Berg se opera Lulu het verlede week begin speel by die Metropolitan Opera in New York. Volgens The New York Times was die laaste keer toe die Met so ’n geesdriftige ovasie beleef het tydens Kentridge se vorige stuk in 2010.

Finding Beauty in a Wrenching ‘Lulu’ at the Met

Lewer kommentaar

Leave a Reply