#KKNK Boeing, Boeing

Boeing, Boeing
Roekeloos
29 Maart

Ses gay karakters in die sestigerjare in Parys.

’n Fransman is terselfdertyd in verhoudings met drie vlugkelners/lugmatrasse. Hy beplan hul afsonderlike progressie na sy slaapkamer m.b.v. ’n internasionale tydrooster.

Sy seksueel-naïewe ou vriend word deel van die chaos as sy gladde ratwerk skeefloop met die oorskakeling na vinniger Boeings en al drie gelyktydig op hom toesak.

* Debuut *

Met: Theodore Jantjies, Hennie Jacobs, Heino Schmidt, Werner Coetser, Hendrik Cronje en Terence Bridgett
Regie: Henry Mylne
Teks: Marc Camoletti
Vertaler: Hugo Taljaard
Vervaardiger: Henry Mylne Produksies

Genre: Klug
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen o/14
Tydsduur: 120 minute
Kaartjies: R 120
Plek: SANW-ouditorium, Oudtshoorn
Datum: 30 Maart 16:00, 31 Maart 20:00 & 1 April 09:00 1 April 12:00

KKNK 2014

2

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar