Gaan klink ‘n glasie Cabernet en proe die verskillende cabaret kultivars van die die lewe.

Elke item wat ontkurk word is ‘n verhaal wat onthou en musiek wat jou sintuie mee kan vereenselwig. Klink saam op als wat ons mens maak. Die sagte fluweel van Franse versnitte, die diep komplekse Bordeaux blends, die terggees van Rosé en die donker geheime van die Merlot.

Klink is ‘n viering van die lewe se veelvuldige kultivars en onverwagse skoonheid.

Met Juju Domingo, Marlie Katzke en Lucas Heinen

Geen onder 8′

Drostdy teater, Stellenbosch

17 Augustus 2024

20h15

Klink 2024
Klink 2024

Lewer kommentaar

Leave a Reply