kykNET Hoogtepunte: Jou Show – 5 Junie

Die beeldskone Rolanda Marais gesels op 5 Junie 2015 op die geel bank. Francois van Coke sing een van sy nuwe solo-liedjies, terwyl Wicus van der Merwe die geleentheid kry om by sy huis te gaan kuier. Die gewilde akteur Brendon Daniels vertel ons oor sy lewe op die verhoog en die silwerdoek.

kykNET, Jou Show, Vrydag 5 Junie om 21h30.


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply