Kieslys

Close


*/

21 Januarie
2015
Flieks & TV Musiek Teater
1520 keer gelees
(*slegs web-weergawe)

kykNet soek aanbieders

kykNET & Kie is op soek na twee splinternuwe, vuurwarm aanbieders en bied aan sy kykers die geleentheid om roem te verwerf!

Afrikaanssprekende mans en vroue van alle rasse tussen die ouderdom van 22 en 28 – wat skerp, welsprekend en vol selfvertroue is – word genooi om in te skryf.

‘n Aspirant-kandidaat moet ‘n pakkie voorberei met ‘n vollengte foto en ‘n video wat wys wat in hom/haar steek, sowel as ‘n motivering oor waarom hy/sy kykNET & Kie se nuwe superster-aanbieder moet wees.

Die kompetisie sluit op 15 Februarie, die finaliste sal op die webwerf aangekondig word en oudisies vind op 20 Februarie in Johannesburg plaas. Wenners word in Maart opgeneem om 1 April op die lug te gaan.

Inskrywings word gedoen via WeTransfer. Vir meer inligting oor hoe om in te skryf, gaan na die aanbiedersoektogknoppie op kyknet.dstv.com.




Gee jou mening







Gereeld gelees

11 Julie 2010
Flieks & TV, Musiek, Teater
Verklarende Afrikaanse Woordeboek
Die Verklarende Afrikaanse Woordeboek (waarvan die eerste uitgawe reeds 70 jaar gelede verskyn het) is die handwoordeboek waarin die grootste versameling trefwoorde in Afrikaans verklaar word.
08 November 2012
Flieks & TV, Musiek, Teater
Kort grappe
Jou ma is so kort, mens ...
27 November 2010
Flieks & TV, Musiek, Teater
Die mooiste Afrikaanse liefdesgedigte
Die vierde, uitgebreide uitgawe van Die Mooiste Afrikaanse Liefdesgedigte is nou chronologies georden, sodat lesers kan sien hoe die Afrikaanse liefdesgedig oor die afgelope eeu ontwikkel het.
07 Januarie 2009
Flieks & TV, Musiek, Teater
Gedigte van Anell de Beer
Wat 'n groot voorreg om deel te kan wees, en immers ek is bevrees. Ons is almal oud genoeg, om in die more te wroeg.
24 Mei 2012
Flieks & TV, Musiek, Teater
Kort grappies
Wat is die verskil tussen ’n voël en 'n vlieg?

Onlangse kommentaar

H L Wehr
2019-01-17 22:25:02
Definisie en betekenis die verskil...
Robert
2019-01-10 18:20:15
Kan Annarine Erasmus my groot asb kontak deur my te epos na robert.conradie91@gmail.com Dis in verb...
Robert
2019-01-10 18:11:44
Hi annarine dis Robert hoe kan ek met u kontak maak. Stuur asb virmy 'n epos na robert. conradie91@...

Advertensie

Hou jy van ons hulpbronne? Oorweeg asseblief 'n donasie in Bitcoin: 179nZqSyFmYPcvu4ZU733PgXBKUYXcy9DD