
Die Musho! fokus op kleiner werke en veral die vaardighede van die eenmanstuk of duo.
Die fees skop vanjaar af met die Nederlandse aktrise Saskia Driessen in Leave it to Me.
Kaartjies is beskikbaar by Computicket en wissel van R50 tot R30.
www.mushofestival.co.za
Discover more from Roekeloos.co.za
Subscribe to get the latest posts sent to your email.
