’n Man raak verlief op ’n standbeeld. ’n Pa keer terug uit die dood. Die laaste twee gay mans op aarde moet besluit of ’n verhouding die moeite werd is. ’n Road trip saam met jou eks-kêrel se ma. Dít alles vorm deel van ’n versameling stories in dié nuwe komedie uit die pen van Wessel Pretorius.

MET Wian Taljaard en Wynand Kotze TEKS, REGIE, STEL- EN BELIGTINGSONTWERP Wessel Pretorius VERHOOGBESTUURDER Cole Wessels PRODUKSIEBESTUURDER EN VERVAARDIGERS Wian Taljaard en Wynand Kotze
3 April 2023, 09:30 4 April 2023, 09:30 5 April 2023, 17:30
KKNK
Griesselsaal, Oudtshoorn