Boetie gaan border toe! is ‘n Afrikaanse rolprent wat in 1984 vrygestel is. Dit handel oor ‘n jong man (gespeel deur Arnold Vosloo) wat weermag toe gaan en daar volwasse word. Die Suid-Afrikaanse Weermag het met die produksie van die fliek gehelp. Die film is as gesofistikeerde regeringspropaganda beskryf, en word ook as oorlogsromantisering gekritiseer. Die regie is deur Regardt van den Bergh behartig.

Boetie gaan Border toe!

Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply