Boetie gaan Border toe! is as gesofistikeerde regeringspropaganda beskryf.
Sleutelwoord Argiewe:Suid-Afrikaanse Weermag
Soldate het Kaapstad op hol
Indien jy Saterdag in Kaapstad is en sien hoe groepies soldate lugafweerkanonne deur die strate stoot, dis nie die weermag wat moet besnoei weens korrupsie nie.
Valskermsoldaat sterf
” ‘n Lid van die Suid-Afrikaanse Weermag se Lugverdediging-artillerie is Maandag dood toe sy valskerm nie wou oopgaan tydens ‘n oefening nie, het die Suid-Afrikaanse Nasonale Weermag gesê.”