Soldate het Kaapstad op hol

Indien jy Saterdag in Kaapstad is en sien hoe groepies soldate lugafweerkanonne deur die strate stoot, dis nie die weermag wat moet besnoei weens korrupsie nie, nog minder is dit Jacob Zuma wat die Kaap inval. (Mens weet nooit met watse snert die regses vorendag kan kom nie.)

Dis die een dag in die jaar wat die Suid-Afrikaanse Weermag se “fiksste soldate” aantree om in spanne van 13 elk resies te jaag met lugafweerkanonne van 1 ton elk oor 7,2 km. Die comrades se Comrades.

Hulle laat loop 12h00 voor die stadsaal in Darling-straat.

Lewer kommentaar

Leave a Reply