My mense
Roekeloos
16 Julie
Antoinette Kellermann in My mense
Roekeloos
16 Julie
Antoinette Kellermann is Dot Serfontein.
Dot vertel van haar familie, familiesake, vroue, politiek en kinders in die Vrystaat.
’n Stuk met heelwat humor, wat jou met ’n goeie gevoel in jou hart huis toe stuur.
Vrydag, 25 Julie om 20h00 by die Ou Meulteater in die Paarl. Kaartjies kos R 100. Bespreek by 083 564 00 56 / vicky@oumeulteater.co.za .

