Roekeloos
8 Mei
Die stuk handel oor die minder bekende deel van Saartjie Baartman se buitengewone verhaal: haar tyd op die skip tussen Afrika en Europa.
Sy is ‘n lewe van vryheid, roem en rykdom belowe as die ster van The Hottentot Venus.
Navorsing dui daarop dat Saartjie Kaapstad verlaat het as die eiendom van Hendrik Cesar, ‘n vrygestelde slaaf. Sy was die enigste vrou aan boord. Cesar het gewerk vir Alexander Dunlop, ‘n militêre chirurg.
Die storie eindig met haar oorskot wat gerepatrieer word na Suid-Afrika, byna twee eeue na haar liggaam gedissekteer en gebottel is in formaldehied.
Met: Daniel Buckland, William Harding, Fana Tshabalala, Nosiphiwo Samente, Thami Majela, Irven Teme, Charlston van Rooyen en Thulani Chauke
Regisseur: Sylvaine Strike
Choreografie: PJ Sabbagha
Musiek: Concord Nkabinde
Stel- en kostuumontwerp: Sasha Ehlers
Beligting: Thabo Pule en Alex Farmer
Vervaardiger: Dance Forum
Genre: Dans
Ouderdomsbeperking: Geen o/13 jaar
Plek: Alec Mullins-saal, Grahamstad
Tydsduur: 1 uur 10 minute
Kaartjies: R65
Datum: 8 Julie 15h00 & 20h00, 9 Julie 15h00 & 20h00 en 10 Julie 10h00