Roekeloos
4 Junie
Eugene O’Neill is een van die grootste dramaturge van die 19de eeu. Hy het ’n Nobel-prys en vier Pulitzer-pryse onder sy belt.
Desire Under The Elms is een van sy aangrypende stukke oor die liefde, die wellus, passie en besitlikheid. Een van die klassieke stukke van die Amerikaanse teater.
Dié Suid-Afrikaanse weergawe speel af in Suid-Afrika. Dit bring op ’n manier hulde aan O’Neill se obsessie met Suid-Afrika. In 1909 wou hy ’n nuwe lewe in Suid-Afrika begin, maar is toegang tot die land geweier, omdat hy nie geld gehad het nie. Verskeie van sy stukke het Suid-Afrikaanse karakters of Suid-Afrikaanse temas.
Met: Mbali Bloom, Robin Smith, Marcel Meyer
Regie, Stelontwerp & Beligting: Fred Abrahamse
Kostuumontwerp: Marcel Meyer
Musiek: Charl-Johan Lingenfelder
Verhoogbestuurder: Nicholas Dallas
Genre: Drama
Ouderdomsbeperking: Geen o/15 jaar
Plek: Victoria-teater, Grahamstad
Datum: 3 Julie 18h00, 4 Julie 12h00 & 18h00, 5 Julie 12h00 & 18h00
Tydsduur: 1 uur 30 minute
Kaartjies: R 65