#NAF Vanya and Sonia and Masha and Spike

Vanya and Sonia and Masha and Spike
Roekeloos
11 Junie

Vanya and Sonia and Masha and Spike is Christopher Durang se Tony-bekroonde klug wat geskoei is op temas van Anton Chekhov.

’n Humoristiese ondersoek na middeljarige probleme – met Durang se tipiese absurde humor.

Regisseur Bobby Heaney is ’n ou hand op dié gebied en mens kan ’n goed afgeronde werk verwag.

Met: Michael Richard, Louise St Clare, Bo Petersen, Richard Gau & Keniswe Tshabalala
Regie: Bobby Heaney
Teks: Christopher Durang

Genre: Klug
Ouderdomsbeperking: Geen o/14 jaar
Plek: Victoria-teater, Grahamstad
Datum: 7 Julie 18h30, 8 Julie 14h00 & 18h30, 9 Julie 14h00 & 18h30
Tydsduur: 2 uur 30 minute
Kaartjies: R 65

Nasionale Kunstefees 2014

3.5

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar