Vêr van die huis af ontdek ’n ma en dogter ’n dorp so onbeskof soos die weer.
Hierdie is ’n storie van ontworteling, begeerte en ’n dodelike skerpioen. Droewig, komies en visueel opwindend.
Met: Toni Morkel en Liezl de Kock
Regie: James Cunningham
Assistent-regisseur en verhoogbestuurder: Binnie Christie
Kreatiewe bydrae: Khutjo Bakunzi-Green
Teks: Khutjo Bakunzi-Green, Toni Morkel, James Cunningham, Liezl de Kock en Binnie Christie
Genre: Drama
Taal: English & Afrikaans
Ouderdomsbeperking: PG
Tydsduur: 45 minute
Kaartjies: R65
Plek: Glennie Hall, Grahamstad
Datum: 7 – 9 Julie 2016
Heart’s Hotel
#NAF16 Heart’s Hotel
Roekeloos
2
