#NAF16 Sillage

Die storie van ’n ma en dogter wat gedwing word om die gesin se tuiste van baie jare te verlaat – en dit te word waarteen hulle altyd vasgeskop het.

Met: Rebecca Makin-Taylor en Michele Belknap

Teks en regie: Penelope Youngleson

Vervaardiger: Rust Co-Operative

Genre: Drama
Taal: English
Ouderdomsbeperking: 16 –
Tydsduur: 55 minute
Kaartjies: R60 (GRATIS op 1 Julie 2016)
Plek: Princess Allice Hall, Grahamstad
Datum: 1 – 9 Julie 2016

Nasionale Kunstefees 2016

Sillage

#NAF16 Sillage


4

Lewer kommentaar

Leave a Reply