#NAF2015 A Man and a Dog

Nhlanhla Mkhawanazi is vir ’n Fleur du Cap genomineer vir sy vertolking wat op ware gebeure gegrond is.

Dit is die storie van ’n jong Zoeloe seun wat soek vir die ouers wat hy nooit geken het nie.

Met: Nhlanhla Mkhawanazi
Regisseur: Penelope Youngleson
Teks: Nhlanhla Mkhawanazi
Vervaardiger: KBT Productions & Here Manje

Genre: Drama
Taal: English
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 55 minute
Kaartjies: R70 & R63
Plek: The Highlander, Grahamstad
Datum: tot 10 Julie

Nasionale Kunstefees 2015

A Man and a Dog,
Roekeloos,
3 Julie 2015.

3


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply