Barbe Bleue ondersoek die invloed van ’n mal persoon op ’n verhouding.
Die storie wissel van komies tot vreesaanjaend.
Regisseur: Gopala Davies
Genre: Fisiese teater
Taal: English
Ouderdomsbeperking: Geen o/16 jaar
Tydsduur: 45 minute
Kaartjies: R50 & R45
Plek: Masonic Back, Grahamstad
Datum: 9 – 11 Julie 2015
Barbe Bleue: A Story about madness,
Roekeloos,
29 Junie 2015.
