#NAF2015 Curl Up & Dye

Die teks probeer seksualiteit, identiteit, tradisie en geslag definieer.

’n Ongemaklike maar snaakse storie wat die stemme van Suid-Afrikaanse vroue eggo. Sommige vroue baklei om te behou wat hulle het, terwyl ander moet baklei om net ’n bestaan te maak.

Met: Tinah Mnumzana, Michelle Hoffman, Mosli Makuta, Gene McCaskill & Marnel Bester
Regisseur: Karabelo Lekalake
Teks: Sue Pam-Grant
Vervaardiger: Flipping the Scripts Productions

Genre: Drama
Taal: English & Xhosa
Ouderdomsbeperking: Geen o/13 jaar
Tydsduur: 1 uur 15 minute
Kaartjies: R50 & R45
Plek: Dicks, Grahamstad
Datum: 6 – 10 Julie

Nasionale Kunstefees 2015

Curl Up & Dye,
Roekeloos,
5 Julie 2015.

2

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar